“Kom groei in liefde vir GOD”
ondersoek
Eredienste
Vind hieronder ‘n vinnige gids van ons eredienste.
18 Oktober 17:30 MATRIEKDIENS
17:30 Gesamentlike MATRIEKDIENS: Al die matrieks – ons nooi julle spesiaal uit na hierdie diens toe!
Junior Kategese 09:00 & Senior Kategese 10:30
09:00 Junior kategese 10:30 Senior kategese
18 Oktober @ 09:30
Sondag, 18 Oktober 2026 - Nagmaal 09:00 Junior kategese 09:30 Erediens – ds Danie de Jongh Teks: Matteus 25:1-13 Tema: Die 10 meisies 10:30 Senior kategese Deurkollekte: Abrahaml Kriel Kinderhuis Ons nooi al die graad 1’s na ons...
ondersoek
Gesinsoordenking & Selgroepgesprek
Ons hou Bybelstudie en deel met mekaar.
Omgeegroepe
Bybelstudie / selgroepe Kom geniet vriendskap en kry Bybelwysheid deur in te skakel by een van die volgende groepe (skakel gerus die leier) vir die jaar. 18:30 - Marius Neethling 0823716584 10:00 - Nerena Fick 0827298286 18:30 – Hannes & Susan Gertzen 0768501627...
Kalender
Belangrike Datums
Hieronder is belangrike datums om vas te lê vir opkomende kerk gebeurtenisse.
ondersoek
Leraar
Lees en vind meer uit oor ons leraar.
Ds Danie & ds Trunette de Jongh
Ontmoet Danie en Trunette Dit was nog altyd ons hart se droom om sáám in een gemeente en gemeenskap te mag dien. Danie het grootgeword in Viljoenskroon en Trunette in Bethlehem – twee verskillende dorpe, maar een roeping wat ons paaie bymekaar uitgebring het. Ons het...


